Welkom by ons GRATIS Lekker Kampplekke Lidmaatskap/Forum

Word deel van die Lekker Kampplekke GRATIS lidmaatskap/forum en jy kan die gelukkige persoon wees om die Flipbraai te wen.

Geborg deur: Johnny Bravo braai

Kompetisie sluit. 1 Oktober 2017

Word deel van die Lekker Kampplekke familie en gesels saam. Registreer

Lekker Kampplekke wil jou as die buite-lewe liefhebber die geleentheid gee om gesprekke tussen mekaar te bevorder, in ‘n manier soortgelyk aan die algemene sosiale media platform waaraan jy reeds bekend is.

Hou in gedagte dat Lekker Kampplekke is ‘n familie blad waarvan jy deel is, so wees asseblief in lyn dienooreenkomstig.

Maak seker jou Profiel foto is 160×160 en die dek foto is 800×300

Reëls.
1. Geen haatspraak of vuiltaal
2.GEEN SPAM!
3.Moenie kopiereg-oortredende materiaal plaas nie
4.Moenie aanstootlike plasings, skakels of beelde plaas nie
5.Respekteer ander lede te alle tye.
6.Geen advertering van produkte wat nie kampverwant is nie,