Deel Die Bladsy Op

Hammelhoek Private Game Reserve

KONTAK BESONDERHEDE

Kontakpersoon: Nadia Viljoen / Trevor Roux
Tel Nommer: Nadia (027) 341-2830, Trevor Roux (021) 873-2008 / 082 555 0598, Na Ure (021) 873-4505
Faks Nommer: (021) 873-3061

ADRES

GPS: S32.069768 E20.028076
Slegs 3 uur se ry vanaf Kaapstad
200km Noord vanaf Ceres en 80km Suid vanaf Calvinia

AKKOMODASIE

HOOFHUIS

Die hoofhuis is op ‘n koppie gebou met die pragtigste uitsigte oor die vlaktes van die Tankwa Karoo. Die huis beskik oor ‘n groot houtdek met ‘n plonspoel en ‘n vuurherd. Hierdie eenheid is selfsorg en het al die nodige beddegoed en geriewe vir 7 persone.

HUNTERS NEST KOTHUIS

Met hierdie huis is moeite gedoen om die oorspronklike mure se natuurlike voorkoms te behou wat aan hierdie huisie ‘n unieke atmosfeer en voorkoms gee. Hierdie kothuis het 2 slaapkamers, waarvan een slaapkamer ingerig is as ‘n wittebroods kamer. Die wittebrood kamer het sy eie vuurherd vir ‘n romantiese atmosfeer.

Die ander kamer staan bekend as die “jagtershok” en het 4 beddens

HAMMELHOEK TENTE

Hierdie tente word opgerig op versoek. Daar is 4 tente beskikbaar vir 2 – 4 persone. Die tente het beddens met wit beddegoed. Elke tent het sy eie privaat braai fassiliteite.

KAMPGERIEWE

Die Kampterrein kan gemaklik 6 x 6 man tente huisves. Die ablusiegeriewe is baie mooi en warm water word voorsien deur die stook van ‘n donkie. Die Kampterrein is langs die asbos lapa.

ASBOS LAPA

Braai met skoonmaakgeriewe. Onthaalgeriewe vir 30 persone.

AKTIWITEITE

Wildbesigtiging
4x4 quads
Voëlbesigtiging
Staproetes
4x4 roetes

ADDISIONELE INLIGTING

Hammelhoek is geleë op ‘n wildreservaat in die Roggeveld berge, 200km Noord vanaf Ceres en 80km Oos vanaf Calvinia. Hierdie is die ideale wegbreek bestemming in die Karoo. “n Wye verskeidenheid wild is op die plaas, naamlik duikers, steenbokke, ribbokke, elande, oryx, kudu’s, swart wildebesste, springbokke, impala’s en sebra’s.

Die een grens van die plaas kant aan 80 voet klowe en bied dus die pragtigste uitsigte oor die Karoo en Sederberge.

Jagters kan ook die eienaars nader in die jagseisoen vir jag pakkette.

kostes

HOOFHUIS & HUNTERS NEST KOTHUIS

R275.00 per nag per volwassene / R150.00 per nag vir kinders jonger as 10jaar
Die spesiale tarriewe vir kinders geld nie oor vakansietye , langnaweke op publieke vakansiedae nie
Skoonmaakdiens (opsioneel) R70.00 per dag

HAMMELHOEK TENTE

R200.00 per tent per nag
R180.00 per tent per nag – vir bespreking meer as 2 dae

KAMPGERIEWE

R120.00 per staanplek per nag
R100.00 per staanplek per nag – vir bespreking meer as 2 dae
4 persone per staanplek

E-Winkel

  • gadgetboyz 160x122
  • Motorhome Parasol

Boswa En Ka..

  • Motorhome Dethleffs
  • backbone 250x188
  • bushy 250x188
  • zebra 250x188
  • Motorhome Trailers
  • pretoria oos verhuur 250x188
  • trailer hire 250x188
  • aha 250x188
  • caravan 4 hire 250x188
  • jaguar 250x188
  • Motorhome Used Camper
  • metalian 250x188
  • bantam 250x188
  • Motorhome4x4
  • Klipspringer
  • bushnest 250x188
  • desert explorer 250x188
  • invader add 250x188
  • MotorhomeNew
  • Campworld big-5
  • metalian 4x4

Toerusting

  • nitecore 250x188
  • sa outdoor 250x188
  • gerbers 250x188
  • ekozoom 250x188
  • maas 250x188
  • canopyland 250x188
  • shelf strap 250x188
  • tents direct 250x188
  • MotorhomeFiamma
  • selkbag 250x188
  • lifesaver 250x188
  • swanniebraai
  • ksc 250x188
  • cold factor 250x188
  • vital protection 250x188
  • camping concepts 250x188
  • canvas canopies 250x188
  • Campworld big-5
  • undefined
  • jug 250x188
  • braaimate 250x188
  • perfect caravan linen 250x188jpg

Dienste

  • caravan services 250x188
  • pretoria oos 250x188
  • acd 250x188
  • MotorhomeRentals
  • earthCall
  • easy wheels 250x188
  • Campworld big-5

Tente

  • shadebuddy 250x188
  • alnet 250x188
  • Campworld big-5